Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther

HTS Theological Studies 73 (5):3-21 (2017)
  Copy   BIBTEX

Abstract

Martin Luther het as monnik getwyfel of hy ooit genoeg goeie werke sou kon doen en daarom nie genade by God sou kon vind nie. Danksy sy noukeurige bestudering van Paulus se briewe het hy ontdek dat God, die Vader van Jesus Christus, nie die toornige God is wat net wil straf nie, maar die barmhartige Vader is wat genade wil betoon. Die boodskap oor God se barmhartigheid sien Luther saamgevat in die begrip 'geregtigheid van God'. God se geregtigheid bestaan in sy wil om sondes te vergewe sodat gelowiges voor Hom as geregverdigde mense kan bestaan. In hierdie hoofstuk word God se drie gestaltes van geregtigheid verduidelik aan hand van die drie gestaltes van sonde. Aangesien daar voortdurend misverstand is oor Luther se erns jeens goeie werke, word daar in diepte aandag gegee aan die samehang tussen geloof en werke in sy denke. Die vraagstelling word toegespits op die doen van liefde. Daar word daarop gewys dat Luther se betoog daarop neerkom dat slegs persone wat goeie bome gemaak word, in die doen van die liefde kan volhard.

Links

PhilArchive



    Upload a copy of this work     Papers currently archived: 92,991

External links

Setup an account with your affiliations in order to access resources via your University's proxy server

Through your library

Similar books and articles

Adrianus van Selms as reformatoriese teoloog.Piet B. Boshoff - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):69-90.

Analytics

Added to PP
2018-02-10

Downloads
11 (#1,165,043)

6 months
5 (#710,905)

Historical graph of downloads
How can I increase my downloads?

Citations of this work

No citations found.

Add more citations

References found in this work

The Empirical Stance.Bas C. Van Fraassen - 2004 - New York: Yale University Press.
Church Dogmatics.Karl Barth - 1956 - Edinburgh: T and T Clark. Edited by Thomas F. Torrance & Geoffrey Bromiley.

View all 40 references / Add more references