Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid

HTS Theological Studies 73 (5):22-39 (2017)
  Copy   BIBTEX

Abstract

Vryheid is naas regverdiging een van die belangrikste temas van die Reformatoriese teologie. Luther se geskrif 'Oor die vryheid van 'n Christenmens' is een van sy hoofgeskrifte. In hierdie geskrif beskryf hy die vryheid van die innerlike en die uiterlike mens. Die innerlike mens is vry en niemand se onderdaan nie. Die uiterlike mens is weer elke ander mens se onderdaan en dienskneg. Die Christen dien sy medemens deur die liefde. Luther se verstaan van naasteliefde word vanuit ander geskrifte toegelig. Johannes Calvyn se verstaan van vryheid volgens sy 'Institusie' van 1559 word ook bespreek. Daar word op die groot ooreenstemming tussen Luther en Calvyn gewys. Die verskille tussen die twee Reformatore is minimaal. Calvyn het egter wel groter aandag aan die adiafora-vraagstuk gegee. Daar word ook deurgaans na Philipp Melanchthon se invloed op Calvyn gewys. Die relevansie van die vryheidsvraagstuk lê nie in die instrumentalisering van die Christelike vryheid nie, maar in die hernude bestudering van die klassieke tekste met die bedoeling om die belangrike reformatoriese motiewe te herontdek. Hierdie motiewe is relevant - ook in ons samelewing.

Links

PhilArchive



    Upload a copy of this work     Papers currently archived: 91,386

External links

Setup an account with your affiliations in order to access resources via your University's proxy server

Through your library

Similar books and articles

Martin Luther on the bondage of the will.Martin Luther - 1957 - [Westwood, N.J.]: Revell. Edited by J. I. Packer & O. R. Johnston.
Heidegger on Luther on Paul.Timothy Stanley - 2007 - Dialog: A Journal of Theology 46 (1):41-45.

Analytics

Added to PP
2018-02-10

Downloads
28 (#555,203)

6 months
3 (#992,474)

Historical graph of downloads
How can I increase my downloads?

Citations of this work

No citations found.

Add more citations

References found in this work

The Empirical Stance.Bas C. Van Fraassen - 2004 - New York: Yale University Press.
The Empirical Stance.Bas C. Van Fraassen - 2002 - Yale University Press.
Church Dogmatics.Karl Barth - 1956 - Edinburgh: T and T Clark. Edited by Thomas F. Torrance & Geoffrey Bromiley.

View all 41 references / Add more references